Nioeserre

Nioeserre
Nyuserre, Ini, Rathures
’n Borsbeeld van ’n 5de-dinastiese koning, vermoedelik Nioeserre.
’n Borsbeeld van ’n 5de-dinastiese koning, vermoedelik Nioeserre.
Farao van die 5de Dinastie
Periode 2445–2421 v.C.
Voorganger Neferefre/Sjepseskare
Opvolger Menkaoehor
Vader Neferirkare
Moeder Chentkaoes II
Oorlede 2421 v.C.
Monumente Piramide by Aboe Sir
Nioeserre in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
Q1t
ib
N19
Nebty-naam
G16
Q1t
ib
Goue Horus-naam
G8
R8 G7
nbw
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ra
n
wsr s
r
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
K1
n
i
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Nioeserre (ook bekend as Nioeserre Ini en onder die Hellenistiese naam Rathures volgens Manetho) was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy het waarskynlik 24 of 25 jaar lank regeer,[1] van omstreeks 2445 tot 2421 v.C.[2] Nioeserre beteken "Met die Mag van Ra". Hy was die seun van farao Neferirkare en die jonger broer van Neferefre.[3]

Daar word dikwels geglo hy het sy broer direk opgevolg, maar daar is bewyse dat Sjepseskare tussen hulle kon regeer het, hoewel net vir ’n kort rukkie. Laasgenoemde kon probeer het om die linie van Sahoere, wat sy pa kon gewees het, te herstel ten koste van die Neferirkare-linie, maar sy poging het dalk nie geslaag nie.

  1. Nicolas Grimal, A History of Ancient Egypt, (Blackwell: 1992), p.77
  2. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.
  3. Dodson, Hilton, The Complete Royal Families of Ancient Egypt, 2004

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search